Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Gansbaai Community
112 Gr1 Skooluniforms
SHARE (Sopkombuis) het op Maandag, 13 Januarie weer eens vir groot opwinding en dankbaarheid gesorg. Nie minder nie as 112 volledige skooluniforms teen ‘n enorme koste van R35,900 is gratis aan ...
Fotografiekennis Wink In 2014
Gansbaai Fotografieklub is weer vuur en flitsend in 2014 aan die gang.
OMGEE Bedieninge Se 2de Jaar
O.M.G.E.E. Bedieninge van ds Deon Kloppers en sy eggenote, Linda, het op Woensdag, 22 Januarie 2014, hulle 2de verjaardag gevier.
Vissermans Verootmoedigingsdie...
2014 se Interkerklike Vissermans Verootmoedigingsdiens in Gansbaai Hawe op 19 Januarie 2014 is besonder goed bygewoon.
Hok Toe Vir Die Eerste Keer Co...
Dis “Hok Toe” vir die eerste keer in die “Groot Skool” vir etlike klein Gansbaaiertjies van Gansbaai se drie laerskole - sowat 150 Gr R’e en sowat 220 Gr 1’s is in ...
Tabernakel In Rooi Fluweel
As iemand my sou vra om die rede vir ons Afrikaners se gesinsversplintering in een woord op te som, sal ek met die volle moed van my oortuiging sê: “Tafel!”
Pearly Beach Noodhulp
Om die nut van die noodhulp op Pearly Beach te belig, gee ons hiermee die statistiek van 2013 aan u deur.
Graad Agt Inlywing Prettige Aa...
Die aand waar die nuwe “Nemos” waardige Sharkies word was ‘n prettige geleentheid vanjaar.
Overberg Houtwerk Ass
Is jy een van daardie persone wat twee linkerhande het, maar jy wil graag die regterhand in die huis wees?
112 Gr1 Skooluniforms
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 23 Jan 2014
SHARE (Sopkombuis) het op Maandag, 13 Januarie weer eens vir groot opwinding en dankbaarheid gesorg. Nie minder nie as 112 volledige skoolun...
Gansbaai Fotografieklub is weer vuur en flitsend in 2014 aan die gang.
OMGEE Bedieninge se 2de jaar
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 23 Jan 2014
O.M.G.E.E. Bedieninge van ds Deon Kloppers en sy eggenote, Linda, het op Woensdag, 22 Januarie 2014, hulle 2de verjaardag gevier.
2014 se Interkerklike Vissermans Verootmoedigingsdiens in Gansbaai Hawe op 19 Januarie 2014 is besonder goed bygewoon.
Dis “Hok Toe” vir die eerste keer in die “Groot Skool” vir etlike klein Gansbaaiertjies van Gansbaai se drie laersko...
Tabernakel in rooi fluweel
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 23 Jan 2014
As iemand my sou vra om die rede vir ons Afrikaners se gesinsversplintering in een woord op te som, sal ek met die volle moed van my oortuig...